Eleanor Parker

Eleanor Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eleanor Jean Parker
Geboorte (1922-06-26)26 Junie 1922
Sterfte 9 Desember 2013 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eleanor Parker (26 Junie 1922 – 9 Desember 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Caged (1950), Detective Story (1951), The Naked Jungle (1954), en The Sound of Music (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search